Lachenalia neilii is 'n meerjarige blomdraende plant en bolagtige geofiet en is deel van die renosterveld. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom by Nieuwoudtville voor. Die spesie het 'n voorkomsgebied van kleiner as 200 km² en daar is vyf gefragmenteerde subpopulasies. Die plant word bedreig deur ontwikkeling en oorbeweiding.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
neilii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika