Lachenalia obscura is 'n meerjarige blomdraende plant en bolagtige geofiet en is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap. Dit vorm deel van verskeie biome onder andere die renosterveld, vygieveld en struikveld. Dit spesie kom voor van Steinkopf in die suidelike Richtersveld, suidwaarts deur Namakwaland en die Roggeveld-eskarp tot by die Montagudistrik in die Klein-Karoo.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
obscura Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika