Lachenalia orchioides is 'n meerjarige blomdraende plant en bolagtige geofiet en is endemies aan die Oos-Kaap en die Wes-Kaap. Dit vorm deel van die renosterveld en die fynbos. Dit spesie kom voor van die Nardousberg tot by die Kougaberge en in die binneland tot by Ceres, Montagu en Vanwyksdorp.

Galery

Subspesies Daar is twee subspesies: Lachenalia orchioides subsp. orchioides Lachenalia orchioides subsp. parviflora (W.F.Barker) G.D.Duncan

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

orchioides Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika