Lachenalia nervosa is 'n meerjarige blomdraende plant en bolagtige geofiet en is deel van die fynbos en renosterveld. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Swellendam en Bredasdorp, ooswaarts tot by George voor. Die spesie word bedreig deur oorbeweiding, indringerplante en verbouing van graan.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

nervosa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika