Lachenalia macgregoriorum is 'n meerjarige blomdraende plant en bolagtige geofiet en is deel van die renosterveld. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en word gevind op die Bokkeveldberge-eskarp naby Nieuwoudtville. Daar was een populasie, die plant is laas in 1962 gesien en word as uitgestorwe beskou. Daar word vermoed dat oorbeweiding en indringerplante verantwoordelik was vir die uitsterwe van die plant. Daar is nog lewende plante by Kirstenbosch.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

macgregoriorum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika