Lachenalia magentea is 'n meerjarige blomdraende plant en bolagtige geofiet en is deel van die fynbos en strandveld. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en het 'n voorkomsgebied van 2 839 km². Dit kom van Franskraalstrand tot by Riversdal voor, daar is ses subpopulasies. Die spesie word bedreig deur indringerplante en moontlike kus ontwikkeling is altyd 'n bedreiging.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
magentea Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika