Lachenalia luteola is 'n meerjarige blomdraende plant en bolagtige geofiet en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor in die Kaapse Skiereiland en daar is nog 'n populasie by Skipskop. Die plant word bedreig deur indringerplante.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

luteola Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika