Lachenalia leomontana is 'n meerjarige blomdraende plant en bolagtige geofiet en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom op die suidelike voet van die Leeurivierberg, noordwes van Swellendam voor. Hier is daar slegs een populasie wat ontoeganklik is. Die spesie word beskou as kritiek seldsaam maar het geen bedreigings nie.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

leomontana Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika