duimnael|regs|150px|Simbool vir die colón. Die Costa Ricaanse colón is die geldeenheid van Costa Rica. Die geldeenheid is na Christopher Columbus (Spaanse naam: Cristóbal Colón) vernoem.
Eksterne skakels
Costa Ricaanse colón - die banknote van Costa Rica
Kategorie:Costa Rica Kategorie:Geldeenhede