Ferraria brevifolia is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Ferraria behoort en is deel van die Nawakwaland heuweltjieveld. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Bitterfontein tot by Nuwerus voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 100 km² en word bedreig deur oorbeweiding.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
brevifolia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika