Die geelspinnekopblom (Ferraria divaricata) is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Ferraria behoort en is deel van die fynbos en Sukkulente Karoo. Die spesie is endemies aan die Noord- en die Wes-Kaap en kom voor van Namakwaland, verby Komaggas tot by die Kaapse Vlakte en binnelands tot by Vanrhynsdorp en Piketberg.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
divaricata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika