Ferraria flava is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Ferraria behoort en is deel van die fynbos en strandveld langs die Weskus. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap en kom van Komaggas tot by Lambertsbaai en Klawer voor.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

flava Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika