Ferraria foliosa is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Ferraria behoort en is deel van die fynbos en Sukkulente Karoo. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap en kom van Hondeklipbaai tot by Velddrif voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 7268 km². Daar is tussen tien en twintig sub populasies maar die plant het habitat afgestaan aan diamant mynbou bedrywighede in die noorde terwyl kus ontwikkeling en gewasverbouing 'n bedreiging in die suide is.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
foliosa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika