Ferraria glutinosa is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Ferraria behoort en is deel van savanna. Die spesie is inheems aan Angola, Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, Malawi, Namibië, Zambië en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in die Noord-Kaap en Noordwes-provinsies. Die plant is seldsaam in Suid-Afrika maar volop in die buurlande.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

glutinosa Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe