Buys is 'n van van Nederlandse oorsprong en kan na die volgende mense verwys:

Andries Buys (skrywer) (* 1938) Afrikaanse skrywer. Andries Buys (* 1893) prokureur en plaaslike leier in die Nasionale Party. B.R. Buys (* 1876) vroeë Afrikaanse skrywer. Coenraad de Buys (* 1761) boer en poligamis. Ds. Drikus Buys (* 1931) predikant van die Gereformeerde Kerk. Flip Buys (* 1963) voorsitter van die Solidariteit-vakbond. Jenna-Anne Buys (* 1985), Suid-Afrikaanse figuurskaatser. Prof. P.W. Buys (* 1923) Afrikaanse digter, professor en predikant van die Gereformeerde Kerk. Ds. Schalk Buys (* 1933) predikant van die Gereformeerde Kerk. Sheugnet Buys (* 1935) Afrikaanse skrywer en dramaturg. Stephanus Buys (* 1882) koerantredakteur en gemeenskapsleier.