260px|duimnael|Die Visagie-familiewapen Visagie is 'n Afrikaanse van van Frans-Belgiese afkoms. Voorbeelde hiervan is:

Adriano Visagie, akteur in die rolprent Salute! Alfred Visagie (* 1972), Suid-Afrikaanse naelloper, deelnemer aan die Olimpiese Somerspele in 1996 Callie Visagie (* 1988), rugbyspeler Cobus Visagie, rekenmeester en voormalige Springbokrugbyspeler Gawie Visagie (1955–2014), Suid-Afrikaanse rugbyspeler (broer van Piet Visagie) Hentie Visagie, stigter van die Klipwerforkes. Jaco Visagie (* 1992), Suid-Afrikaanse rugbyspeler Piet Visagie (1943–2022), Springboklosskakel van 1967–1971 Rudi Visagie (* 1959), voormalige Springbokrugbyspeler Worsie Visagie, hoofkarakter in Willie Esterhuizen se komedies

Kategorie:Afrikaanse vanne