Fourie is 'n Suid-Afrikaanse van wat van die Huguenote setlaars afstam. Bekende mense met hiedie van is:
Abrie Fourie (* 1969), Suid-Afrikaansgebore kunstenaar Adriaan Fourie (1882 – 1941), Suid-Afrikaanse minister van Mynwese en Nywerhede Bennie Fourie (* 1988), Suid-Afrikaanse akteur, skrywer en regisseur Brenden Fourie (* 1970), Suid-Afrikaanse krieketspeler Charles J. Fourie (* 1965), Suid-Afrikaanse dramaturg Corné Fourie (* 1988), Suid-Afrikaanse rugbyspeler David Fourie (* 1983), Suid-Afrikaanse sanger Deon Fourie (* 1986), Suid-Afrikaanse rugbyspeler Elsa Fourie (* 1940), Suid-Afrikaanse aktrise Gerrit Fourie (1947 – 1990), Suid-Afrikaanse digter Hendre Fourie (* 1979), Suid-Afrikaansegebore Engelse rugbyspeler Jaco Fourie (* 1975), Suid-Afrikaanse perderuiter Jan Fourie, Suid-Afrikaanse skrywer van verskeie boeke Jaque Fourie (* 1983), Suid-Afrikaanse rugbyspeler Johan Fourie (* 1959), Suid-Afrikaanse middelafstandatleet John Fourie (* 1939), Suid-Afrikaanse gholfspeler Jopie Fourie (1878 – 1914) Boerekryger in die Tweede Vryheidsoorlog Nate Fourie (* 2004), Suid-Afrikaanse gewigopteller Pierre Fourie (* 1943), Suid-Afrikaanse bokser Pierre Fourie, (1917 – 1982) Afrikaanse skrywer en onderwyser Pieter Fourie (* 1940), Suid-Afrikaanse dramaturg S.D. Fourie (* 1939), Suid-Afrikaanse skryfster van romans en radiodramas Steyn Fourie, Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Thinus Fourie (* 1979), Suid-Afrikaansgebore Ierse krieketspeler Yolani Fourie (* 1989), Suid-Afrikaanse krieketspeler
Sien ook Fourie du Preez (gebore 1982), oud-Springbokrugbyspeler. Fourie Botha, uitgewer en Afrikaanse digter