Baranagore Ramakrishna Missie Ashrama Hoërskool is 'n senior sekondêre seunskool in die distrik Noord-24 Parganas van Wes-Bengale, Indië. Die skool is in 1912 gestig. duimnael|links|Hoofingang van die skool.
Verwysings
Skakels
Baranagore Ramakrishna Missie Ashrama Hoërskool se tuisblad http://www.brkmreunion.org/Default.aspx
Kategorie:Geboue en strukture in Indië Kategorie:Skole