Kniphofia evansii is 'n meerjarige plant wat tot die genus Kniphofia behoort. Die spesie is endemies aan KwaZulu-Natal waar dit in die Drakensberge op hoogtes van 1900-2300 m voorkom. Die plant word as seldsaam beskou.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
evansii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika