Greeff is 'n Afrikaanse van. Bekende persone met hierdie van is:
Angelique Greeff, Suid-Afrikaanse kletsrymer beter bekend onder haar verhoognaam Angie oeh Carel Greeff (gebore 1990), Suid-Afrikaanse rugbyspeler Jean Greeff (gebore 1990), Suid-Afrikaanse gewigopteller Lloyd Greeff (gebore 1994), Suid-Afrikaanse rugbyspeler Melissa Greeff (gebore 1994), Suid-Afrikaanse skaakspeler Pierre Greeff, Suid-Afrikaanse musikant (voorsanger van Die Heuwels Fantasties). Rachelle Greeff (gebore 1957), Afrikaanse skrywer en joernalis Richard Greeff (1829-1892), Duitse dierkundige Stephan Greeff (gebore 1989), Suid-Afrikaanse rugbyspeler Werner Greeff (gebore 1977), Suid-Afrikaanse rugbyspeler
Kategorie:Afrikaanse vanne