Erasmus is 'n algemene van. Voorbeelde van persone met hierdie van in Suid-Afrika is:
Annelise Erasmus, Suid-Afrikaanse vryskutskrywer en seksuele filosoof B.P.J. Erasmus (* Barend, 1930 – 2012) skrywer Daniel Erasmus, Suid-Afrikaanse atleet by die Paralimpiese Spele Daniel Jacobus Elardus Erasmus (1845 – 1914), Suid-Afrikaanse Boere generaal Daniel Jacobus Erasmus (1830 – 1913), Suid-Afrikaanse Boere politikus, waarnemend president Transvaal Desiderius Erasmus (1466 – 1536) Nederlandse priester, teoloog, skrywer, humoris Douglas Erasmus, Suid-Afrikaanse swemmer Frans Erasmus (1896 – 1967) Suid-Afrikaanse politikus Jaco Erasmus, (* 1979) Suid-Afrikaansgebore Italiaanse rugbyspeler Jannie Erasmus (* 1974) predikant in die Gereformeerde Kerk Jan Carel Erasmus (1946 – 2013) predikant in die Gereformeerde Kerk Johannes Erasmus (1865 – 1945) prokureur en skrywer Jopie Erasmus (1914 – 1946), sendingleraar Kermit Erasmus (* 1990) Suid-Afrikaanse sokkerspeler Lerina Erasmus (1946 – 2018) Suid-Afrikaanse aktrise en skrywer Marais Erasmus, Suid-Afrikaanse krieketskeidsregter Rassie Erasmus (* 1972) oud-Springbokrugbyspeler Ronéll Erasmus, Afrikaanse sangeres Sorina Erasmus, Afrikaanse aktrise en sangeres
Kategorie:Afrikaanse vanne