Pieterse is 'n algemene Afrikaanse van. Dit kan een van die volgende wees:
Bartel Pieterse, eintlik Bertel Pedersen Randers, Deense stamvader van die Pieterse Afrikanerfamilie. Emily Pieterse (* 1917) Afrikaanse skrywer. Henning Pieterse (* 1960) Afrikaanse skrywer. Pieter Pieterse (* 1936) Afrikaanse skrywer. Sasha Pieterse (* 1996) Amerikaanse aktrise, komponis en vervaardiger.
Kategorie:Afrikaanse vanne