Potgieter is 'n van en kan na die volgende mense verwys:
Andries Hendrik Potgieter (* 1792), leier van die tweede groot trekgeselskap wat die Kaapkolonie verlaat het. Benn Potgieter, Suid-Afrikaanse akteur. Dewald Potgieter (* 1987), 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler. Elma Potgieter (* 1946), Suid-Afrikaanse aktrise, aanbieder, skrywer, taalpraktisyn. Everhardus Johannes Potgieter (* 1808) was 'n Nederlandse prosaskrywer. Prof. Frederik Potgieter (* 1907) was 'n predikant van die Nederduitse Gereformeerde Kerk. Ferdinandus Jacobus Potgieter (1857-1902), generaal in die Boereoorlog. Frederik Jacobus Potgieter (1858-1924), kommandant in die Boereoorlog. Gert Potgieter (* 1929), Suid-Afrikaanse opera-tenoor en akteur. Jacques Potgieter (* 1986), rugbyspeler wat op agsteman speel in Japan. Jacques-Louis Potgieter (* 1984), rugbyspeler wat vir die Blou Bulle speel. Kasha Potgieter (* 1951) Afrikaanse skryfster. Nic Potgieter (* 1906), Afrikaanse skrywer. Piet Potgieter, (* 1822), 'n Voortrekkerleier, tweede seun van Andries Hendrik Potgieter.
Kategorie:Afrikaanse vanne