Nota: Hierdie artikel handel oor 'n spruit in die Vrystaat. Vir die ander riviere en spruite, sien Sandspruit (dubbelsinnig).

Die Sandspruit is 'n spruit wat sentraal in die Vrystaatprovinsie van Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Laaispruit.

Ontspring

Eksterne skakel Google-kaart van die Sandspruit by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Vrystaat