Nota: Hierdie artikel handel oor 'n spruit in die Vrystaat. Vir die ander riviere en spruite, sien Sandspruit (dubbelsinnig).

Die Sandspruit is 'n spruit wat net oos van Senekal in die Vrystaatprovinsie van Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Sandrivier wat weswaarts verby Senekal se noordekant vloei.

Ontspring Die spruit se oorsprong is 'n samevloei van twee spruite, nl. die Wonderkopspruit en Klipspruit, by

Eksterne skakel Google-kaart van die Sandspruit by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Vrystaat