Nota: Hierdie artikel handel oor 'n spruit in KwaZulu-Natal. Vir die ander riviere en spruite, sien Sandspruit (dubbelsinnig).
Die Sandspruit is 'n spruit wat in die noordweste van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika vloei. Die spruit ledig in die Buffelsrivier wat later by die Tugela aansluit.
Eksterne skakel Google-kaart van die Sandspruit se monding by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in KwaZulu-Natal Kategorie:Tugelariviersytakke