Nota: Hierdie artikel handel oor 'n spruit in Gauteng. Vir die ander riviere en spruite, sien Sandspruit (dubbelsinnig).
Die Sandspruit is 'n spruit wat deur Johannesburg in die Gautengprovinsie van Suid-Afrika vloei. Dit vloei vir die meeste van sy lengte in 'n betonkanaal deur Sandton se voorstede voordat dit net noord van Johannesburg by die Jukskeirivier aansluit.
Eksterne skakel Google-kaart van die Sandspruit by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Gauteng