Nota: Hierdie artikel handel oor 'n rivier in KwaZulu-Natal. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Sandrivier (dubbelsinnig).

Die Sandrivier is 'n rivier wat in die weste van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika vloei. Die rivier ledig in die Kliprivier.

Eksterne skakel Google-kaart van die Sandrivier se monding by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in KwaZulu-Natal Kategorie:Tugelariviersytakke