Nota: Hierdie artikel handel oor 'n spruit in KwaZulu-Natal. Vir die ander riviere en spruite, sien Sandspruit (dubbelsinnig).
Die Sandspruit is 'n rivier wat in die sentraal-noorde van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika vloei. Hierdie Sandspruit sluit uit die weste aan by die Wit-Mfolozirivier op pad na die Hluhluwe-iMfolozipark.
Eksterne skakel Google-kaart van Sandspruit se monding by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in KwaZulu-Natal