Nota: Hierdie artikel handel oor 'n spruit in die Wes-Kaap. Vir die ander riviere en spruite, sien Sandspruit (dubbelsinnig).

Die Sandspruit is 'n spruit wat in die Bergrivier invloei in die Wes-Kaapprovinsie van Suid-Afrika.

Oorsprong

Eksterne skakel Google-kaart van die Sandspruit by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Wes-Kaap