Nota: Hierdie artikel handel oor 'n spruit in die Vrystaat. Vir die ander riviere en spruite, sien Sandspruit (dubbelsinnig).
Die Sandspruit is 'n spruit wat in die Vrystaatprovinsie van Suid-Afrika vloei. Die spruit vloei deur die dorp Senekal voor dit net noord buite die dorp by die Sandrivier aansluit.
Eksterne skakel Google-kaart van die Sandspruit by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Vrystaat