Nota: Hierdie artikel handel oor 'n spruit in die Vrystaat. Vir die ander riviere en spruite, sien Sandspruit (dubbelsinnig).

Die Sandspruit is 'n spruit wat in die ooste van die Vrystaatprovinsie van Suid-Afrika vloei. Hierdie Sandspruit is 'n sytak van die Moolmanspruit wat op sy beurt in die Caledonrivier (Mohokare) uitmond.

Eksterne skakel Google-kaart van die Sandspruit by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Vrystaat