Romulea viridibracteata is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die familie Iridaceae behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Noord- en Wes-Kaap en kom van die Roggeveldberge tot by die Pakhuispas voor. Die plant het 50% van sy habitat aan gewasverbouing afgestaan voordat die gebied 'n beskermde gebied verklaar is. Die populasie het tans geen bedreigings nie en die plant word as seldsaam beskou.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

viridibracteata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika