Ixia vanzijliae is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en deel is van die renosterveld. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Worcester tot by Robertson voor. Die spesie het 'n voorkomsgebied van 272 km². Die plant het 60% van sy habitat afgestaan aan landbou aktiwiteite.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika vanzijliae