Ixia superba is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en deel is van die fynbos en renosterveld. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom op die noordelike voorheuwels van die Langeberg, oos van Montagu, voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 31 km² wat uit drie subpopulasies bestaan. Die spesie word deur gewasverbouing bedreig, veral die aanlê van wingerde.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika superba