Ixia splendida is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom op die Piketberg by Zebrakop voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as een 1 km² en kom meestal bo 1 000 m voor. Die plant word as seldsaam beskou.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika splendida