Chasmanthe (piempiempies) is 'n genus van meerjarige blomplante wat tot die Iridaceae-familie behoort en inheems is aan die Noord-, Oos- en Wes-Kaap. Al die spesies van die genus is ook geofiete. Die genus is vir die eerste keer in 1932 beskryf.
Spesies Chasmanthe aethiopica (L.) N.E.Br. Chasmanthe bicolor (Gasp.) N.E.Br. Chasmanthe floribunda (Salisb.) N.E.Br.
Verwysings
Bronne Field Guide to Fynbos, John Manning, Struik Nature, 2018 Plants of the World Online