Chasmanthe aethiopica is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Chasmanthe behoort en is deel van die fynbos. Die plant is endemies aan die Oos- en die Wes-Kaap. Die plant word 40 tot 65 cm hoog en blom van April tot Julie. Die blomme is rooi-pers.

Galery

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Field Guide to Fynbos, John Manning, Struik Nature, 2018

aethiopica Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika