Die klein Nhlanganinidam teenaan die Phalaborwa-Letaba-teerpad in die sentrale Krugerwildtuin, Limpopo, is 'n nuttige uitkykpunt vir wild wat kom water suip. Dit is in die Nhlanganinirivier geleë, ongeveer halfpad tussen Phalaborwa en die Letaba-ruskamp.
Kategorie:Damme in Limpopo Kategorie:Krugerwildtuin