Die waaierlelie (Crocosmia paniculata) is 'n bladwisselende, meerjarige blomplant wat deel van die Iridaceae familie is. Die spesie is inheems aan Eswatini, KwaZulu-Natal, Lesotho, Mpumalanga, Oos-Kaap en die Vrystaat. Die plant word tot 1.5 m hoog en blom in die somer. Die blomme is diep-oranje tot rooi van kleur.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online PlantZAfrica
Kategorie:Crocosmia Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Suid-Afrika