Die Vyehoekrivier vloei in die noordooste van die Mpumalanga-provinsie in Suid-Afrika.
Ontspring en roete Die rivier ontspring op die Drakensberg-plato en mond saam met die Kaspersnekrivier uit in die Ohrigstadrivier wat 'n sytak van die Olifantsrivier word.
Eksterne skakel Google-kaart van die Vyehoekrivier se samevloei by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Mpumalanga Kategorie:Olifantsrivier (Limpopo)