Die Mbanswespruit is 'n spruit in die Laeveld van die Mpumalanga-provinsie in Suid-Afrika.
Ontspring en roete Die spruit ontspring in die sentrale Krugerwildtuin en mond uit in die Shisakashanghondo wat 'n sytak van die Olifantsrivier vorm.
Eksterne skakel Google-kaart van die Mbanswespruit se monding by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Mpumalanga Kategorie:Olifantsrivier (Limpopo) Kategorie:Krugerwildtuin