Die Swartkopspruit is 'n spruit wat in die Laeveld van die Mpumalanga-provinsie in Suid-Afrika vloei.
Ontspring en roete Die spruit ontspring op die wesgrens van die sentrale Krugerwildtuin en mond uit in die Shisakashanghondo wat 'n sytak van die Olifantsrivier word.
Eksterne skakel Google-kaart van die Swartkopspruit se samevloei by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Mpumalanga Kategorie:Olifantsrivier (Limpopo) Kategorie:Krugerwildtuin