Die Buffelspruit is 'n spruit in die Laeveld van die Mpumalanga-provinsie in Suid-Afrika.

Ontspring en roete Die spruit ontspring op die wesgrens van die sentrale Krugerwildtuin en mond uit in die Shisakashanghondo wat 'n sytak van die Olifantsrivier vorm.

Eksterne skakel Google-kaart van die Buffelspruit se samevloei by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Mpumalanga Kategorie:Olifantsrivier (Limpopo) Kategorie:Krugerwildtuin