Tritonia atrorubens is 'n knolagtige geofiet wat deel van die Iridaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en kom van Komga tot by die Groot-Keiriviermonding voor. Die plant is deel van die grasveld en is laas in 1903 gesien.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

atrorubens Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika