Tritonia cedarmontana is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Tritonia behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom op die suidelike Sederberg voor. Hier het die spesie 'n voorkomsgebied van kleiner as 20 km² en die enkele populasie kom in 'n kloof voor waar dit op die hellings groei.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

cedarmontana Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika