Tritonia dubia is 'n knolagtige geofiet wat deel van die Iridaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en kom vanaf Humansdorp tot by Port Elizabeth voor. Die spesie het 50% van sy habitat verloor die afgelope 150 jaar weens gewasverbouing en stedelike ontwikkeling. Indringerplante begin ook nou 'n bedreiging raak.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

dubia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika