Die Tyinindinirivier is 'n rivier in die Sterkspruitomgewing van die Oos-Kaap en 'n voorloper van die Telerivier. Laasgenoemde vorm vir ongeveer 50 km die internasionale grens tussen die Oos-Kaap van Suid-Afrika en Lesotho.
Kategorie:Riviere in Oos-Kaap