Tritonia marlothii is 'n meerjarige blomplant wat tot die genus Tritonia behoort. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom in die Richtersveld voor. Die spesie groei op die laer hellings en vlaktes en word bedreig deur oorbeweiding en vertrapping deur diere.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
marlothii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika