Ras (Amharies: ራስ, letterlik "hoof") was ’n koninklike titel in Ethiopië. Die historikus Harold G. Marcus stel die titel gelyk aan "hertog"; ander meen dit beteken "prins" of "goewerneur".Byvoorbeeld Don Jaide, "An Etymology of the word Ras-Tafari – By Ras Naftali ", Rasta Liveware, 2 Junie 2014; besoek op 2019.06.24.

Historiese Ras Ras Mikael Sehoel (omstreeks 1692-1784) Ras Wolde Selassie (1736-1816) Ras Tafari (die voormalige keiser Haile Selassie, 1892-1975)

Verwysings

Skakels

Kategorie:Geskiedenis van Ethiopië